Areopagosrede

Paulus lewer die Areopagospreek in Athene, deur Raphael, 1515
Inskrif op 'n metaalplaket wat die apostel Paulus se preek bevat, by die Areopagos, Athene, Griekeland

Die Areopagosrede verwys na 'n preek wat deur die apostel Paulus in Athene gelewer is, by die Areopagos, en wat in Handelinge 17:16-34 beskrywe word.[1][2] Die Areopagospreek is een van die mees dramatiese en mees volledige van die toesprake in die sendingloopbaan van Paulus van Tarsus, en volg op 'n korter toespraak in Lystra (kyk Handelinge 14:15-17).[3]

  1. Christianity: an introduction by Alister E. McGrath 2006 ISBN 1-4051-0901-7, bladsye 137-141
  2. Theology of the New Testament deur Udo Schnelle (1 November 2009) ISBN 0801036046, bladsy 477
  3. Mercer Commentary on the New Testament deur Watson E. Mills 2003 ISBN 0-86554-864-1, bladsye 1109-1110

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search